Mazda

Mazda Motor Corporation
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1920
Hoofkantoor HirosjimaJapan
SleutelpersoneTakashi Yamanouchi (hoof uitvoerende beampte)
Masamichi Kogai (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
Produktemotorvoertuie, ligte vragmotors, enjins
Inkomste¥2,3 miljard / $23,42 miljard[1] (2011)
Bedryfsinkomste¥23,8 miljard[1] (2011)
Netto inkomste¥-60 miljard[1] (2011)
Werknemers37 745 (2013)
MoedermaatskappyJapan Trustee Services Bank (6,0%)
The Master Trust Bank of Japan (5,4%)
Sumitomo Mitsui Banking Corporation (2,2%)[2]
Webwerfmazda.com

Mazda (Japannees: マツダ株式会社, Matsuda Kabushiki-gaisha) is 'n Japannese motorvervaardiger met sy hoofkantoor in Hirosjima, Japan. Sedert 2005 vervaardig die maatskappy ongeveer 800 000 voertuie per jaar met die grootste afsetgebied vir sy produkte in Japan, Europa en Noord-Amerika.

  1. 1,0 1,1 1,2 "Consolidated Financial Results" (PDF). mazda.com/investors (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 April 2012. Besoek op 13 April 2014.
  2. "MAZDA:Share Data – Stock and Bond Information". mazda.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2014. Besoek op 13 April 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in